Let customers speak for us
from 44 reviewsAbsolutely fantastic!!! Colour,taste and consistency are perfect 👌 I will order again and see forward to taste all the other jam’s ⭐️⭐️⭐️⭐️⭐️
Unbelievable smooth, skin feels like a baby's bottom
Great value for money and a must have for your home
Ek is verslaaf aan iets om op my lippe te sit, met Opilippe is dit nie nodig om kort kort iets op my lippe te smeer nie, dit hou lank op die mond & my lippe sag
Die gerasperde boerseep met blousel is beslis enige werkende mamma se droom om wit weer wit te kry & selfs hardnekkige vuil wasdgoed skoon te kry sonder die ure se geskrop
I have only used it once in my washing machine but the washing was clean. Thank yoy
Dit is net soos jy se, maak alles skoon met die gel. My worshond kry ook ‘n bad met die gel en sy blink ook en irriteer nie haar vel soos die gewone honde shampoo nie
Ek het na 'n lekker konfyt gesoek om saam warm potbrode en spitbraai voor te sit met my man se 50ste verjaarsdag, en het Perskesnipper, Appelkoos, Aarbei, Vye en Marmelade gekoop. Daar was BAIE komplimente en navrae oor die heerlike konfyte. Baie Dankie Boervrou.
Absolutely stunning handmade product. Love the colours and detail. Highly recommend this. 🥰
'n Heerlike voetroom. Dit ruik lekker en smeer heerlik sag aan.
Enige van Die Boervrou se produkte is fantasties, maar ek moet sê, hierdie vogroom het my vel gered! Ek het ’n uitslag op my nek gehad, en die kombinasie van die natuurlike castile seep en dié vogroom het dit blitsvinnig laat verdwyn. 10 uit 10!
My daughter loves this soap as she has a lot of skin allergies and this is a fabulous product with no bad reaction to her extremely sensitive skin.
Absolutely great. My daughter has lots of allergies and since using this soap I could cut down on all the medical bills as medical aid don't cover allergies