Die Boervrou
Tuisgemaakte Boervrou-konfyt
Tuisgemaakte Boervrou-konfyt
In stock
Couldn't load pickup availability
Smullekker, tuisgemaakte kontfyt.
Hier gaan jy nie verlede jaar se konfyt kry nie! Ons kook vars konfyt soos wat die vrugte in seisoen kom.
Geen preserveermiddels of plaasvervangers nie - 100% suiwer vrugtekonfyt.
Tuisgemaakte konfyt het net daardie spesiale iets wat jy nie op die winkelrakke gaan kry nie.
NS: Ons gebruik geen dierproduk in ons konfyt nie, net appelpektien.
Grootte: 260ml - 350ml
Share









Ek het na 'n lekker konfyt gesoek om saam warm potbrode en spitbraai voor te sit met my man se 50ste verjaarsdag, en het Perskesnipper, Appelkoos, Aarbei, Vye en Marmelade gekoop. Daar was BAIE komplimente en navrae oor die heerlike konfyte. Baie Dankie Boervrou.
We love both the Boerevrou Tomato Jam and the Figs.
We will definitely order again. Delicious!!