Skip to product information
1 of 2

Die Boervrou

Opiteer Voetroom

Opiteer Voetroom

Regular price R 120.00
Regular price Sale price R 120.00
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity

In stock

Het jou hakke al begin lyk soos die Karoovlaktes in droë seisoen?

Opiteer Voetroom kom tot die redding! Met ureum om selfs die droogste vel te herstel en 'n byewasbasis wat jou voete glad en beskermd hou, is jou voete weer gereed vir plakkies of kaalvoet loop.

Werk goed vir teerpad maar vir grondpad ook!

Grootte: 200g

View full details