Die Boervrou
Opilippe - Natuurlike lipbalm
Opilippe - Natuurlike lipbalm
In stock
Couldn't load pickup availability
Met organiese shea-botter en koudgepersde, heksaanvrye kasterollie!
Hou jou lippe sag en soepel met Opilippe, die natuurlike lipbalm wat jou lippe beskerm en voed met natuurlike bestanddele.
Sag op jou vel, maar sterk genoeg om selfs die droogste klimate te trotseer, hierdie lipbalm hou jou lippe elke dag vogtig en gesond.
Want jy's mos nie Laurence of Arabia nie! Dis nie nodig dat jou lippe lyk asof jy deur die woestyn gekruip het nie.
Grootte: 15g
Share

Ek is verslaaf aan iets om op my lippe te sit, met Opilippe is dit nie nodig om kort kort iets op my lippe te smeer nie, dit hou lank op die mond & my lippe sag
Hou langer as gewone lipbalm. Is perfek vir droë lippe sal dit definitief aanbeveel vir die lipbalm mensies daar buite.