Skip to product information
1 of 3

Die Boervrou

Opigesig - Natuurlike vogroom

Opigesig - Natuurlike vogroom

Regular price R 110.00
Regular price Sale price R 110.00
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Kies jou grootte

In stock

Met Opigesig se suiwer natuurlike bestanddele en 20 SPF sonbeskerming, is jy gewapen om selfs die felste Afrika-son met selfvertroue aan te pak.

Opigesig werk vir omtrent ENIGE vel-kwaal: ekseem, klein seertjies, skaafplekke, uistlag of enige ander eina. 

Jy kan dit gebruik as 'n dagroom maar dit werk ook lekker as 'n nagroom.

View full details

Customer Reviews

Based on 1 review
100%
(1)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
L
Lize le Grange
Wonderlike Produk!

Enige van Die Boervrou se produkte is fantasties, maar ek moet sê, hierdie vogroom het my vel gered! Ek het ’n uitslag op my nek gehad, en die kombinasie van die natuurlike castile seep en dié vogroom het dit blitsvinnig laat verdwyn. 10 uit 10!