Virihande - Soliede Roompie
Virihande - Soliede Roompie
In stock
Hierdie soliede handeroompie is die perfekte oplossing vir sagte hande. Hou dit net 'n rukkie in jou hand, en dit smelt net genoeg om jou hande met die regte hoeveelheid room te bevogtig.
Dit werk ook wondere vir jou naels en naelvliesies!
Hierdie geblikte gelukkie word gemaak met 'n basis van mango botter, druiwepitolie en byewas. En die blikkie het 'n skroefdeksel, sodat jy nooit hoef te bekommer oor handeroom wat jou handsak bemors nie!
Beskikbaar in Die Boervrou se kenmerkende geure – Inibos, Inituin en Iniveld.
Grootte: 30g
Share
Sag op hande
Definitely more moisturising than a normal hand cream, but does tak 10 - 15 minutes before you can touch anything after applying.
Seeing how delightful the other products smell in vanilla or bamboo; it would be stunning if this product was also available in these nice scents!
Laat jou hande lekker sag voel, ruik heerlik en kom in die oulikste blikkie.