Skip to product information
1 of 3

Die Boervrou

Egte Boerseep - Dubbelwaarde

Egte Boerseep - Dubbelwaarde

Regular price R 60.00
Regular price Sale price R 60.00
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.

In stock

Dubbelwaarde is 'n loonvrag. Wie kom nou huis-toe met 'n vrag wat nie vol gelaai is nie? As dit pap reën dan skep ons!

Kry al die goedheid van gewone boerseep EN die witter-as-wit krag van boerseep met blousel in een pakkie.

*Die Boervrou se boerseep ruik heerlik - ons geur dit met natuurlike sitroengras vlugtige olie.

Grootte: 250g (125g elk)

View full details

Customer Reviews

Based on 1 review
100%
(1)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
M
Marlien De Klerk
Egte boerseep

Het al op paar hemde gebruik. Werk uitstekend om merke uit te kry