1
/
of
5
Solika
Sonskyn - Touhalssnoer (Lariat)
Sonskyn - Touhalssnoer (Lariat)
Regular price
R 250.00
Regular price
Sale price
R 250.00
Unit price
/
per
Shipping calculated at checkout.
Low stock: 4 left
Couldn't load pickup availability
Die Sonskyn Lariat skyn met skakerings van pers en 'n tikkie geel, wat die warmte en krag van 'n uithoubare gees weerspieël.
Energiek, diep & bedagsaam, sal hierdie stuk 'n lewendige krag, wat 'n tikkie lig by jou voorkoms voeg, verteenwoordig. Of jy dit om jou pols of nek draai, knoop of laat vloei, die Sonskyn Lariat bring 'n lewendige dog sagte teenwoordigheid aan enige uitrusting.
Grootte: 160cm lank
Share
No reviews




