Skip to product information
1 of 1

Solika

Poplap (2-3 yrs)

Poplap (2-3 yrs)

Regular price R 380.00
Regular price Sale price R 380.00
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Ouderdom en grootte
Quantity

Low stock: 1 left

Sal jy nie ook jou kleinding wil opvreet in hierdie vintage-geinspireerde rokkie nie?!

Lekker gemaklik vir poplap om in te baljaar en die satynlint om die middel gee dit daai ietsie ekstra.

Let wel: Net beskikbaar in grootte 2-3 jaar 

View full details