Mies - Touhalssnoer (Lariat)
Mies - Touhalssnoer (Lariat)
Regular price
R 250.00
Regular price
Sale price
R 250.00
Unit price
/
per
Low stock: 4 left
Die Marlise (“Mies”) Lariat is 'n elegante mengsel van eenvoud en sofistikasie. Met sy tydlose swart en wit krale maak hierdie stuk 'n gewaagde dog verfynde stelling.
Gereserveer maar onmiskenbaar, die Marlise - “Mies”, voeg 'n tikkie unieke klas by enige uitrusting. Of jy dit om jou nek, of pols draai, vasmaak of los laat hang, hierdie halssnoer bring sterkte, krag en elegansie aan jou voorkoms.
Vernoem na my wonderlike dogter, Marlise
Grootte: 160cm lank
Share
No reviews