Skip to product information
1 of 2

Die Boervrou

Ongegeurde Castile-seep

Ongegeurde Castile-seep

Regular price R 60.00
Regular price Sale price R 60.00
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity

In stock

Hierdie seep is gemaak van suiwer olyfolie en bevat geen bygevoegde geure or kleursels nie.

Dit is perfek vir sensitiewe velle.  Uitstekend om ekseem en ander velkwale en allergieë te behandel.

So sag dat jy jou baba daarmee kan bad – eintlik die hele gesin tot jou hond.

Grootte: 112g

View full details