Skip to product information
1 of 2

Die Boervrou

Virilyf - Natuurlike Lyfseep

Virilyf - Natuurlike Lyfseep

Regular price R 50.00
Regular price Sale price R 50.00
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.

In stock

Hierdie seep is gemaak van suiwer olyfolie en gegeur met egte roos-essensiële olie – dis nie daai goedkoop “rose-scented toilet freshener” tipe geur nie. Hier’s ons in die klas van sagte blomparfuum, met ’n tikkie ekstra voedende olies om jou vel gelukkig te hou.

Die ryk, romerige skuim spoel jou stres saam met die seep af, terwyl dit jou vel sag en gehidreer laat. Dis perfek vir sensitiewe velle, vir mense wat hou van mooi goed wat werk, en vir diegene wat hul oggende graag in ’n wolkie roosgeur begin.

Jy kan selfs jou baba daarmee bad – of jou skoonma (as sy lief is vir rose)

Grootte: 112g

View full details

Customer Reviews

Be the first to write a review
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)