1
/
of
3
Die Boervrou
Viridonker - Aromakers (Mozzie-se-Moses)
Viridonker - Aromakers (Mozzie-se-Moses)
Regular price
R 195.00
Regular price
Sale price
R 195.00
Shipping calculated at checkout.
Quantity
In stock
Couldn't load pickup availability
"Somer is hier! Kan nie wag vir βn lekker glas wyn op die stoep nie!" β 363 mosquitoes liked your post. π¦
Die Boervrou het nou 'n plan vir daai somersaande wanneer die muskiete jou bloed buffet-style wil geniet.
Met citronella-olie wat hulle laat twyfel oor hulle lewenskeuses, en βn vlam wat jou stoep laat ruik na rus en vrede.
Steek hom aan, sit terug, en laat die muskiete wonder hoekom hulle ooit gebore is.
Mozzie se Moses β Vir stoepgeselsies, nie steekpartytjies nie.
Share
No reviews
