Skip to product information
1 of 2

Die Boervrou

Inilug - Veeldoelige Verfrisser

Inilug - Veeldoelige Verfrisser

Regular price R 90.00
Regular price Sale price R 90.00
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Kies jou geure

In stock

Ons maak Inilug met 'n natuurlike parfuumbasis. Dis perfek as 'n lug- of linneverfrisser. En omdat daar nie allerhande nare bestanddele in is nie, kan jy dit selfs as 'n lyfsproei gebruik! 

Vreemde mense gaan jou stop en vra hoekom jy so lekker ruik en jou gaste gaan weer en weer kom kuier!

NS: Ons vlagskip-geure Iniveld, Inibos en Inituin word gemaak met natuurlike vlugtige olies (essential oils).

Grootte: 150ml 

View full details

Customer Reviews

Based on 1 review
100%
(1)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
S
Stephan Naude
Ruik ongelooflik!

Hierdie verfrisser het my aangenaam verras! Wat 'n heerlike reuk wat deur my huis, op my lakens en selfs op myself hang! Absoluut verruklik. Baie dankie, Boervrou!