1
/
of
1
Die Boervrou
Die Boervrou Geskenkkaart – Handgemaakte liefde vir jou of iemand waarvan jy hou!
Die Boervrou Geskenkkaart – Handgemaakte liefde vir jou of iemand waarvan jy hou!
Regular price
R 100.00
Regular price
Sale price
R 100.00
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Couldn't load pickup availability
Dié is nou 'n lekker pasellatjie! Gee 'n bietjie handgemaakte liefde vir iemand waarvan jy hou! Of bederf jouself sommer - jy mag mos!
Die ontvanger van hierdie kaart kan iets lekker of bruikbaar uit ons reeks produkte gaan kies. Dis als met liefde gemaak, goed vir die natuur en goed vir jou (en vir jou familie en vriende).
Ons dink dit is die oulikste en mees deurdagte geskenkie ooit - wat dink jy?
Share
No reviews



