Skip to product information
1 of 1

Die Boervrou

Inizink - Vloeibare Natuurlike Skottelgoedseep

Inizink - Vloeibare Natuurlike Skottelgoedseep

Regular price R 95.00
Regular price Sale price R 95.00
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity

In stock

Met Inizink het jy net 10 ml per wasbak nodig vir 'n ryk, romerige skuim wat in warm of koue water werk.

Sag op jou hande danksy gliserien, en sonder enige van daardie eienaardige goed wat jou kinders of die aarde kwaad kan aandoen. Dis natuurlik, bio-afbreekbaar en reg vir die Suid-Afrikaanse kombuis.

Nou kan jy jou skottelgoed was en terselfdertyd goed voel oor jou groen voetspoor – al is die seep nie helder groen nie!

O, ja - en dit ruik heerlik na sitroengras want ons gebruik vlugtige olies (essential oils) om dit mee te geur.

Grootte: 1000ml

View full details