Skip to product information
1 of 2

Die Boervrou

Gesigskrop en Masker - Geaktiveerde Houtskool

Gesigskrop en Masker - Geaktiveerde Houtskool

Regular price R 145.00
Regular price Sale price R 145.00
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity

In stock

Twee vlieë met een klap! 

Hierdie geskigskrop bevat ultra-fyn jojoba-korreltjies wat ou velselle sagkens wegskrop. Wanneer jy klaar geskrop het, hou jy die produk op jou vel vir so 5 minute, tot dit droog is 

Nou begin die geaktiveerde houtskool werk. Dit verwyder al die onsuiwerhede waaraan ons elke dag blootgestel word.

Was dan af met louwarm water vir 'n stralende helder vel, sagter as 'n baba se boudjies.

Grootte: 250g

View full details