Skip to product information
1 of 1

Die Boervrou

Natuurlike lipbalm

Natuurlike lipbalm

Regular price R 30.00
Regular price Sale price R 30.00
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.

In stock

Met organiese shea-botter en koudgepersde, heksaanvrye kasterollie!

Hou jou lippe sag en soepel met Opilippe, die natuurlike lipbalm wat jou lippe beskerm en voed met natuurlike bestanddele. 

Sag op jou vel, maar sterk genoeg om selfs die droogste klimate te trotseer, hierdie lipbalm hou jou lippe elke dag vogtig en gesond.

Want jy's mos nie Laurence of Arabia nie! Dis nie nodig dat jou lippe lyk asof jy deur die woestyn gekruip het nie.

View full details

Customer Reviews

Be the first to write a review
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)